TOTIUS SE OORLOGSDAGBOEK – V E D’ASSONVILLE
R100.00
Totius se Oorlogsdagboek by V E d’Assonville
Marnix 2001
ISBN 0620279125
Soft cover in as new condition
Met hierdie oorlogsdagboek het Totius plek ingeneem in ‘n ry van manne en vroue wat ‘n besondere bydrae tot ons opgetekende Afrikaanse volksgeskiedenis gelewer het: die dagboekskrywers van die Tweede Wêreldoorlog.
Die doel met hierdie uitgawe is allereers die verryking van ons volks- en kultuurgeskiedenis. Die feit dat dit ‘n dagboake van prof. dr. J.D. du Toit (Totius) is, het die werk veral die moeite werd gemaak…
(REF S8380G)
SHARE THIS:







